Vinaora Visitors Counter

1235112
Vandaag
Gisteren
Deze week
Vorige week
Deze maand
Vorige maand
Alles
207
528
3103
774269
14477
12391
1235112

Your IP: 35.170.82.159
2022-05-27 05:39

Marthinus, Marié en Tiaan Heystek fietse vir 'n goeie doel

 

Uit die pragtige Suid Afrika is 'n sportief boodskap ontvang. Marthinus Heystek neem saam met sy vrou Marié en seun Tiaan deel aan die Cape Town Cycle.

Ek gaan op die 8 ste Maart 2015 my 23ste Cape Town Cycle Tour (Argus) ry. My vrou Marié gaan vir die 15de keer ry en my seun Tiaan vir die 5de keer.

 

Ons het besluit om weer hierdie jaar vir liefdadigheid te ry.

 

Ons gaan die wedren ry en geld insamel vir President Kruger Kinderhuise.

 

Ondersteun ons poging om geld in te samel vir hierdie liefdadigheids organisasie.

 

Skakel na http://www.doit4charity.co.za/Marthinus.H#sthash.NzcyzsZv.dpuf

 

 

On the 8 th March 2015 I will do my 23th Cape Town Cycle Tour( Argus). My wife Marié wil do her 15th Tour and my son Tiaan will do his 5th Tour.

 

This year we have decided to ride again for a charity.

 

We will do the race and raise money for the President Kruger Children's Homes.

 

Please support our effort to raise money for this charity.

 

More information http://www.doit4charity.co.za/Marthinus.H#sthash.NzcyzsZv.dpuf

 

 

Plaats reactie


Beveiligingscode
Vernieuwen